Korpus: afr_wikipedia_2012_10K

Weitere Korpora

2.5.15 Distribution of Letter O in Sentences

Number of sentences containing a fixed number of occurrences of the specified character


Gnuplot diagram

# of occurrences # of sentences Sample sentence
0 234 Lucia kan verwys na: * St.
1 610 Prysbestendigheid is 'n jaarlikse toename in die Verbruikers Prysindeks van 0%.
2 1000 Tydens die Spele maak die Australiese sangeres Nikki Webster haar deurbraak deur by die openingseremonie te sing.
3 1187 In die laer geleë gebiede is die gemiddelde temperatuur in Januarie -1 °C tot 1 °C en in Julie 16 tot 19 °C, met 'n gemiddelde jaarlikse temperatuur van 7 tot 9 °C.
4 1238 Die saadvarings wat reeds aan die kwyn was, sterf heeltemal uit en baie broodbome volg dieselfde paadjie.
5 1179 Pryse in 1999 vir klein hoeveelhede van xenon was 10 € /L vir xenon, 1 €/L vir kripton en 0.20 €/L vir neon.
6 1004 Schwarzwälder Kirschwasser - kirsch uit die Swartwoud Kirsch ( Duits : Kirschwasser), ook bekend as kersiebrandewyn, is, soos die naam aandui, 'n brandewyn wat uitsluitlik van gefermenteerde kersies gedistilleer word.
7 857 Vigs begin ook die mediese fondse van ondernemings raak en dwing hulle om eerder eksterne diensverskaffers in te skakel as om self personeel aan te stel.
8 702 Advokate het nie as onafhanklikes opgetree nie, en hulle is ook nie toegelaat om amptelike dokumente te bestudeer nie.
9 543 Die bobbejaan of Kaapse bobbejaan (Papio ursinus) is, buiten die mens, die grootse primaat wat in Suider-Afrika voorkom.
10 411 Soos Pytheas, het Poseidonios geglo dat die getye deur die maan veroorsaak word, maar hy was egter in die war omtrent die meganisme daarvan.
11 296 Liefdadigheid Benewens die ondersteuning van belowende jong kunstenaars (soos Ye-Eun Choi en Roman Patkoló) is Anne-Sophie Mutter by verskeie liefdadigheidsprojekte betrokke.
12 245 In Noord-Amerika word sjokolade vir die eerste keer in 1765 in Massachusetts vervaardig; aan die begin van die 20ste eeu word sjokolade grootskaals geproduseer en bekostigbaar vir iedereen gemaak.
13 153 Ander boeke sluit in: O Olho do Ciclope (filosofie), O Homem Secreto (novelle) en Larapio (gedigte).
14 90 'n Verdere oorweging wat Perikles wel mog beïnvloed, was die kommer oor toenemende opstande in die ryk indien Athene haarself as toegeeflik sou voordoen.
15 97 Teen 1991 het Gorbatsjof se pogings om die Sowjetunie se politieke stelsel te demokratiseer en sy ekonomie te desentraliseer gelei tot 'n poging tot 'n staatsgreep deur volhardende Kommuniste wat nie van verandering hou nie.
16 58 'n Sosiaal antropologiese voorbeeld van skerwegerig is die voor-koloniale Australiese aboriginale sosiale ekspulsie van stamlede, wat soms selfs tot die dood gelei het.
17 41 Hoewel verskeie Kosakke-groepe in die noordwestelike Kaukasus gewoon het, is die meeste van die Koeban-Kosakke afstammelinge van die Swartsee-Kosakke (oorspronklik die Zaporozje-Kosakke) en die Kaukasus-Kosakke.
18 27 Besienswaardighede Uitsig oor Cannes, soos gesien vanuit La Castre * Die Hotel Carlton, 'n spierwit gebou langs die boulevard de la Croisette, word kort voor die Eerste Wêreldoorlog opgerig en dien aanvanklik as 'n hospitaal.
19 6 Ni (tweede persoon meervoud voornaamwoord) het ontwikkel tot gebruik as 'n effens minder familiêre vorm van du (enkelvoud tweede persoon voornaamwoord) wat gebruik is om mense van laer sosiale status aan te spreek.
20 9 Rivierloop in Oostenryk Daar is nouliks 'n ander land wat so sterk met die Donau verbind word soos Oostenryk - hetsy weens die bekende Donauwals of die bynaam "Donaumonargie" wat aan die Oostenryks-Hongaarse dubbelmonargie verleen is.
21 5 Konflik tussen die Nasionalistiese en Kommunistiese magte het lank voor die oorlog in aanvang geneem; dit het ook ná, en tot 'n sekere mate ook tydens, die oorlog voortgeduur, alhoewel toe minder openlik.
22 2 In 1919 is die dominiums toegelaat om as onafhanklike lede toe te tree tot die Volkebond, 'n internasionale liggaam wat aan die einde van die oorlog gestig is met die doel om toekomstige oorloë te voorkom.
23 5 Nog ‘n belowende tegnologie is Stem-oor-Internet Protokol (SoIP), wat moontlik die hoeveelheid oproepe oor publieke telefoon netwerke in die nabye toekoms kan verhoog.
24 1 Passing van ander soorte krommes op datapunte Ander soorte krommes, soos koniese snitte, ronde-, elliptiese-, paraboliese en hiperboliese boë of trigonometriese funksies (soos sinus en kosinus) kan ook gebruik word in krommepassings in sekere gevalle.
136 msec needed at 2017-11-21 02:00